CVO Pretoria North (Sponsored by ARK web design) * CVO Pretoria-Noord (Geborg deur ARK Webontwerp)

TuisOpAlgemene ReŽlsAkademiese ReŽlsEksamenreŽlsRiglyne vir OuersVerbreking van ReŽlsSkooldrag ē

 
Opgedateer: 30 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

 

 

CVO Pretoria-Noord: Skooldrag


Kliek duimnael vir groter weergawe

Meisiesskooldrag

Somer


Laerskool:
Vlootblou gholfhemp of jade rompie

HoŽrskool:
Wit kortmou bloes of blou rompie
Jade rompie of broekrompie
Kort wit skoolkouse
Swart skoolskoene

Winter


Laerskool:
Vlootblou gholfhemp

HoŽrskool:
Wit kortmou bloes of
Wit of jade of vlootblou rolnektrui met skoolsweetpak en/of vlootblou trui
Jade rompie of broekrompie
Kort wit skoolkouse fo swart broekiekouse
Swart skoolskoene

Hare:
Vasgemaak as dit aan die kraag raak.
Skoon en netjies
Jade of vlootblou of wit linte of rekkies

Juwele:
Slegs klein oorversierings: oorknopies en oorringetjies ("studs" en "sleepers")
SeŽlring en horlosie

Grimering:
Geen grimering
Netjiese kortgeknipte naels
Kleurlose naellak

Seunsskooldrag

Somer

Laerskool:
Vlootblou gholfhemde en grys kortbroeke

HoŽrskool:
Wit kortmou hemde en grys kortbroeke
Grys kniekouse
Swart skoolskoene

Winter

Laerskool:
Grys kortmou hemde en kortbroeke

HoŽrskool:
Wit kortmou/langmou hemde en grys kort of langbroeke
Skoolsweetpak
Vlootbloutrui
Swart skoolskoene

Hare:
Netjies, skoon en kortgeknip

 

 

 

Tuis
Op
Algemene ReŽls
Akademiese ReŽls
EksamenreŽls
Riglyne vir Ouers
Verbreking van ReŽls
Skooldrag


TuisOpAlgemene ReŽlsAkademiese ReŽlsEksamenreŽlsRiglyne vir OuersVerbreking van ReŽlsSkooldrag ē

Christelik-Volkseie Onderwys
Vereniging Ingelyf kragtens Art 21 van die Maatskappywet
Maatskappy Registrasienommer: 2000/016496/08
Nie Winsgewende Organisasie verwysing: 058-397-NPO

ARK Web Design * ARK Webontwerp

 

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

 

Swallow Software

 ARK Web Design © 2014 - 2017
ARK Webontwerp © 2014 - 2017


Bekering

Bybelteks

Bible Text