CVO Pretoria North (Sponsored by ARK web design) * CVO Pretoria-Noord (Geborg deur ARK Webontwerp)

TuisOpGeskiedenisVakkeBuitemuursGalery ē

 
Opgedateer: 30 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

 

 

Geskiedenis van CVO Pretoria-Noord

 Bekendstelling en geskiedenis van ons skool

CVO Magalies, wat nou die titel CVO Pretoria-Noord het, het in Januarie 1995 as privaatskool tot stand gekom aan die hange van die Magaliesberg in Akasia, Pretoria.



In die daaropvolgende jare vestig die skool ryk tradisies en neem leiding op akademiese, sport- en kultuurgebiede. Die skool word 'n baken wat 'n aktiewe rol in die gemeenskap speel. Gemeet aan die besondere matriekuitslae, styg die skool uit as 'n uitsonderlike opvoedkundige inrigting. Verskeie faktore speel 'n rol in hierdie suksesverhaal:

die uitnemende bestuurstyl van die bestuurskorps
effektiewe finansiŽle bestuur
die uitstekende kwaliteit van ons toegewyde personeelkorps
die deursettingsvermoŽ van ons leerlinge

Ons sien met verwagting uit na 'n toekoms gerugsteun deur die sukses van die verlede.

 

 

 

Tuis
Op
Geskiedenis
Vakke
Buitemuurs
Galery


TuisOpGeskiedenisVakkeBuitemuursGalery ē

Christelik-Volkseie Onderwys
Vereniging Ingelyf kragtens Art 21 van die Maatskappywet
Maatskappy Registrasienommer: 2000/016496/08
Nie Winsgewende Organisasie verwysing: 058-397-NPO

ARK Web Design * ARK Webontwerp

 

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

 

Swallow Software

 ARK Web Design © 2014 - 2017
ARK Webontwerp © 2014 - 2017


Bekering

Bybelteks

Bible Text