CVO Pretoria North (Sponsored by ARK web design) * CVO Pretoria-Noord (Geborg deur ARK Webontwerp)

TuisOpGeskiedenisVakkeBuitemuursGalery

 
Opgedateer: 30 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

 

 

Buitemuurse Aktiwiteite by CVO Pretoria-Noord

Benewens die hoë gehalte akademiese verrigtinge wat die skool handhaaf, is daar ook 'n veelsydige aantal sport- en kultuurbedrywighede. Die buitemuurse aktiwiteite dra by dat leerlinge afgeronde en nuttige opvoeding kry, wat hulle voorberei vir die toekoms as bydraende volwassenes en goeie leiers.

Nog heerlike verrigtinge wat die skool dus aanbied om daardie doel te bereik is:

Avontuuruitstappies
Bybelvasvra
Debat
Drama
Koor
Kunsklas
Opvoedkundige toere
Daguitstappies
Koekbakkompetisies
Wiskunde Olimpiades
Woemadag – Kunswedstryd
Voëlverskrikkerbou
Kettiebou
Sport oa Atletiek, Landloop, Netbal en Rugby

 

Jaarlikse Veldskoolkamp – Vet pret vir almal wat dit bywoon!

Kyk by Vakke vir meer inligting oor die hoofvakke wat by die skool aangebied word.

 

 

 

Tuis
Op
Geskiedenis
Vakke
Buitemuurs
Galery


TuisOpGeskiedenisVakkeBuitemuursGalery

Christelik-Volkseie Onderwys
Vereniging Ingelyf kragtens Art 21 van die Maatskappywet
Maatskappy Registrasienommer: 2000/016496/08
Nie Winsgewende Organisasie verwysing: 058-397-NPO

ARK Web Design * ARK Webontwerp

 

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

 

Swallow Software

 ARK Web Design © 2014 - 2017
ARK Webontwerp © 2014 - 2017


Bekering

Bybelteks

Bible Text